Akkommodasie

Kampuskoshuis:
Mans:


Caput
“Die Huis van die Rooikat, die Huis van Elite“

Excelsior
“Huis van Ridders. Surgimus Unitates.
Ons staan saam!”

Hombré
“Hoe ouer die bul, hoe harder die horing“

Over de Voor
“Ons andersheid is in ons uniekheid. NOT GUTS,
NO GLORY”

Patria
“DIE huis op kampus"

Veritas
“Die arend vlieg alleen“

De Wilgers (enkelkamers)
“In die hart van die storm is ons Arendswoning“

Laureus (enkelkamers)
“Laureus, plek van die groot en magtige buffel“

Ratau Lebone (enkelkamers)
“Lêplek van die Leeu”

Dames:

Heide
“Om waardegedrewe dinamies te lewe“

Karlien

“Waar lewensvriendinne onder een dak bly!”

Kasteel
“Kasteel, studente-adel omring deur 'n tuin
van liefde vir mekaar en koshuis”

Klawerhof
“Ons dra ons huis op ons hart“

Minjonet
“Gerig na bo“

Oorsterhof

Vergeet-my-Nie
“Met gees, kenmerklike trots en
passie GAAN ons VIR GOUD“

Wag ‘n Bietjie
“Dis 'n kwessie van styl“

Wanda
“Kop en skouers bo die res!Yes ja Wanda“

Eikenhof (enkelkamers)
“Eikenhof … die verskil tussen ’n gewone en
BUITENGEWONE studentelewe“

Huis Republiek (enkelkamers)

“Vroulikheid met 'n tikkie andersheid“

Dorpskoshuis:

Dorpskoshuise word georganiseer en funksioneer op dieselfde wyse soos kampuskoshuise, maar studente woon privaat.
Klik op die skakel om 'n video te kyk oor dorpskoshuise: http://www.youtube.com/watch?v=KmLNPRxfkiY&feature=channel_video_title

Mans:

Heimat
“Die manskoshuis waar trotse gentlemen
saamstaan met ontembare gees“

Villagers
“Villagers Manskoshuis sit die lekkerkry in
graadkry met lekkerkry klaarkry“

Thaba-Jäh
“Ons staan op vir dit waarin ons glo:
Lojaliteit, eenheid en respek“

Dames:

Bellatrix
“Uniek, Doelgerig, Suksesvol, Lojaal, Dinamies en
Divers! Bellatrix – jou kampusfamilie!“

Dinki
“’n Passievolle familie wat pronk met
absolute trots, styl en finesse“

LaVaria
“Eenheid in verskeidenheid“

Buite kampus akkommodasie
http://www.puk.ac.za/vstudente/privaatverblyf.html

Verdere navrae:

Voltooi navraagvorm of e-pos: navrae@nwu.ac.za

Tel: (018) 299-1124/2766
 
 
 
 
 


Terug