Accommodation

Campus residences:
Men:

Caput
"Die Huis van die Rooikat, die Huis van Elite"

Excelsior
"Huis van Ridders. Surgimus Unitates.
Ons staan saam!"

Hombré
"Hoe ouer die bul, hoe harder die horing"

Over de Voor
"Ons andersheid is in ons uniekheid.
NOT GUTS, NO GLORY"

Patria
"DIE huis op kampus"

Veritas
"Die arend vlieg alleen"

De Wilgers (single rooms)
"In die hart van die storm is ons Arendswoning"

Laureus (single rooms)
"Laureus, plek van die groot en magtige buffel"

Ratau Lebone (single rooms)
"Lêplek van die Leeu"


Women:

Heide
"Om waardegedrewe dinamies te lewe"

Karlien
"Waar lewensvriendinne onder een dak bly!"

Kasteel
"Kasteel, studente-adel omring deur 'n tuin van liefde vir mekaar en koshuis"

Klawerhof

"Ons dra ons huis op ons hart"

Minjonet

"Gerig na bo"

Oorsterhof

Vergeet-my-Nie

"Met gees, kenmerklike trots en passie GAAN ons VIR GOUD"

Wag 'n Bietjie
"Dis n kwessie van styl"

Wanda
"Kop en skouers bo die res!Yes ja Wanda"

Eikenhof (single rooms)
"Eikenhof  die verskil tussen 'n gewone en BUITENGEWONE studentelewe"

Huis Republiek (single rooms)
"Vroulikheid met n tikkie andersheid"

Town residences


Students with private accommodation are organised in "town residences".
Click on the link to look at a video about our unique town residences: http://www.youtube.com/watch?v=KmLNPRxfkiY&feature=channel_video_title
 

Men:

Heimat
"Die manskoshuis waar trotse gentlemen saamstaan met ontembare gees"

Villagers

"Villagers Manskoshuis sit die lekkerkry in graadkry met lekkerkry klaarkry"

Thaba-Jäh

"Ons staan op vir dit waarin ons glo: Lojaliteit, eenheid en respek"


Women:

Bellatrix
"Uniek, Doelgerig, Suksesvol, Lojaal, Dinamiesen Divers! Bellatrix – jou kampusfamilie!"

Dinki
"'n Passievolle familie wat pronk met absolute trots, styl en finesse"

LaVaria
"Eenheid in verskeidenheid"
 


Off-campus accomodation
http://www.puk.ac.za/vstudente/privaatverblyf.html


Enquiries:

Complete enquiry form or e-mail enquiries@nwu.ac.za
 
 
 
 
 


Back