FAQ

1. Ek het nie plek in 'n koshuis gekry nie, WAT NOU?


Antwoord:
Klik op die volgende skakel: http://www.youtube.com/watch?v=KmLNPRxfkiY&feature=channel_video_title



2. Het ek al plek in 'n koshuis?

Antwoord:
Koshuisaansoeke sluit 30 Junie, die keuringsproses is tydens Julie en die uitslag sal einde Augustus aan u gekommunikeer word.

3. Is ek al aanvaar/Hoe vorder my aansoek?


Antwoord:
Kontak die toelatingskantoor by (018) 299 2636/4262.

4. Waar kry ek 'n aansoekvorm?


Antwoord:
Voltooi die navraagvorm op die mobi of gaan na die skakel, HOE DOEN EK AANSOEK?

5. Wanneer vind keuringstoetse plaas?


 
 Potchefstroom:
 

28 Mei 09:00 – Gebou F1, Senaatsaal (behalwe Farmasie en Stads- en Streeksbeplanning)

27 Junie 09:00 – Gebou F1, Senaatsaal

2 Julie 09:00 – Gebou E8, Dawie Dup (slegs Opvoedkunde studente)

11 Julie 09:00 – Gebou F1, Senaatsaal

9 Augustus 09:00 – Gebou E8, Dawie Dup

Bloemfontein:

12 Julie 09:00 – Oranje Meisiesskool

Bredasdorp:

1 Augustus 14:15 – Bredasdorp Hoërskool

Durban:

2 Augustus 09:00 – Port Natal Hoërskool

George:

31 Julie 09:00 – Outeniqua Hoërskool

Kimberley:

19 Julie 09:00 – Hoërskool Diamantveld

Namibië (Windhoek):

20 Julie 09:00 – Windhoek Hoërskool

Nelspruit:

9 Augustus 09:00 – Hoërskool  Nelspruit

Polokwane:

9 Augustus 09:00 – Heuwelkruin College

Richardsbaai:

1 Augustus 09:00 – Hoërskool Richardsbaai

Stellenbosch:

3 Augustus 11:00 – MATIES se biblioteek se ouditorium

Uitenhage:

30 Julie 09:00 – Brandwag Hoërskool

Upington:

17 Julie 09:00 – Hoërskool Upington

Elke kandidaat moet Studente Voorligting kontak by (018) 299 4028/2893 skakel vir meer inligting oor tye en aanmeldingsplekke.
NB Let asb. daarop dat keuring nie sonder 'n aspraak afgelê kan word nie.


------------------------------------------------------------------------------------



Keuringstoetsdatums vir Ingenieurswese:



Mev. Sonette Becker kan by 018 299 1318 geskakel word vir inligting rakende die Ingenieurstoets.


------------------------------------------------------------------------------------



Keuringstoetsdatum vir Maatskaplike werk:



Suksesvolle kanditate in eerste fase van die keuringsproses, moet hulle uitnodiging na die keuringstoetse ten minste vier weke voor die datum van die keuringstoetse met Dr MM Steyn by telefoonnommer (018) 299 1684 bevestig.
Let asb. daarop dat geen keuring sonder 'n uitnodiging gedoen kan word nie.




6. Hoe vorder my aansoek?



Antwoord:

Kontak gerus die Toelatingskantoor by: (018) 299 2458/4262


 


Terug